Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe effektief die volgende vir jou persoonlik was ten opsigte van die Verwelkomingsprogram aan die begin van die akademiese jaar: Inskakeling by jou koshuis / PSO-wyk.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Uiters effektief
  2. Effektief
  3. Redelik effektief
  4. Oneffektief

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
72
50.35
50
34.97
14
9.79
7
4.90
143
71.14
Manlik
35
60.34
18
31.03
4
6.90
1
1.72
58
28.86
Alle deelnemers
107
53.23
68
33.83
18
8.96
8
3.98
201
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.