Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 85.29 | 5 | 14.71 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 26 | 83.87 | 5 | 16.13 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 7 | 70.00 | 3 | 30.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 92.31 | 1 | 7.69 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 77.59 | 13 | 22.41 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 14 | 66.67 | 7 | 33.33 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 23 | 88.46 | 3 | 11.54 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 164 | 81.59 | 37 | 18.41 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.