Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 55.88 | 15 | 44.12 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 10 | 32.26 | 21 | 67.74 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 30.77 | 9 | 69.23 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 1 | 20.00 | 4 | 80.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 24 | 41.38 | 34 | 58.62 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 5 | 23.81 | 16 | 76.19 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 10 | 38.46 | 16 | 61.54 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 76 | 37.81 | 125 | 62.19 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.