Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 91.18 | 3 | 8.82 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 27 | 87.10 | 4 | 12.90 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 84.62 | 2 | 15.38 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 4 | 80.00 | 1 | 20.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 54 | 93.10 | 4 | 6.90 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 19 | 90.48 | 2 | 9.52 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 25 | 96.15 | 1 | 3.85 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 180 | 89.55 | 21 | 10.45 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.