Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 50.00 | 17 | 50.00 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 15 | 48.39 | 16 | 51.61 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 1 | 20.00 | 4 | 80.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 43.10 | 33 | 56.90 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 8 | 38.10 | 13 | 61.90 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 16 | 61.54 | 10 | 38.46 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 93 | 46.27 | 108 | 53.73 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.