Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 69.57 | 7 | 30.43 | 23 |
19.01 |
Natuurwet | 14 | 58.33 | 10 | 41.67 | 24 |
19.83 |
Opvoedkunde | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
5.79 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 91.67 | 1 | 8.33 | 12 |
9.92 |
Regsgeleerdheid | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
2.48 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.83 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 23 | 69.70 | 10 | 30.30 | 33 |
27.27 |
Ingenieurswese | 7 | 53.85 | 6 | 46.15 | 13 |
10.74 |
Gesondheidswet | 4 | 80.00 | 1 | 20.00 | 5 |
4.13 |
Alle deelnemers | 81 | 66.94 | 40 | 33.06 | 121 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.