Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
69
66.35
35
33.65
104
85.95
Bruin
5
83.33
1
16.67
6
4.96
Swart
10
90.91
1
9.09
11
9.09
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
84
69.42
37
30.58
121
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 66.346153846, Opsie 1 Bruin   : 83.333333333, Opsie 1 Swart   : 90.909090909, Opsie 1 Alle deelnemers: 69.421487603, Opsie 1 Wit     : 33.653846154, Opsie 2 Bruin   : 16.666666667, Opsie 2 Swart   : 9.0909090909, Opsie 2 Alle deelnemers: 30.578512397, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.