Evaluering an Eerstejaarsakademie

Die evaluering van die Eerstejaarsakademie tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is ook uitgevoer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Die vroeë-assesseringstelsel. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Die Aanlyn-Hulplyn. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Tutor- of mentorprogramme. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Hulpaanbiedinge van die Akademiese Steunsentrums. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Inligting oor jou program en sy besonderhede. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Inskakeling by die Universiteit. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Inskakeling by koshuis / PSO-wyk. (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2010 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.