Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 50 | 58.82 | 35 | 41.18 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 49 | 67.12 | 24 | 32.88 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 17 | 70.83 | 7 | 29.17 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 18 | 72.00 | 7 | 28.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 9 |
2.02 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 77 | 64.17 | 43 | 35.83 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 25 | 54.35 | 21 | 45.65 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 41 | 74.55 | 14 | 25.45 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 288 | 64.72 | 157 | 35.28 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.