Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 72 | 84.71 | 13 | 15.29 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 57 | 78.08 | 16 | 21.92 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 20 | 83.33 | 4 | 16.67 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 22 | 88.00 | 3 | 12.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 9 |
2.02 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 94 | 78.33 | 26 | 21.67 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 39 | 84.78 | 7 | 15.22 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 53 | 96.36 | 2 | 3.64 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 370 | 83.15 | 75 | 16.85 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.