Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
219
65.96
113
34.04
332
74.61
Bruin
44
64.71
24
35.29
68
15.28
Swart
27
71.05
11
28.95
38
8.54
Indier
5
83.33
1
16.67
6
1.35
Alle deelnemers
295
66.29
150
33.71
445
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 65.963855421, Opsie 1 Bruin   : 64.705882353, Opsie 1 Swart   : 71.052631579, Opsie 1 Indier  : 83.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 66.292134831, Opsie 1 Wit     : 34.036144578, Opsie 2 Bruin   : 35.294117647, Opsie 2 Swart   : 28.947368421, Opsie 2 Indier  : 16.666666667, Opsie 2 Alle deelnemers: 33.707865169, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.