Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
246
96.85
8
3.15
254
57.08
Engels
121
96.80
4
3.20
125
28.09
Afr/Eng
26
92.86
2
7.14
28
6.29
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
35
94.59
2
5.41
37
8.31
Alle deelnemers
429
96.40
16
3.60
445
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 96.850393701, Opsie 1 Engels: 96.8, Opsie 1 Afr/Eng: 92.857142857, Opsie 1 Ander: 94.594594594, Opsie 1 Alle deelnemers: 96.404494382, Opsie 1 Afrikaans: 3.1496062992, Opsie 2 Engels: 3.2, Opsie 2 Afr/Eng: 7.1428571429, Opsie 2 Ander: 5.4054054054, Opsie 2 Alle deelnemers: 3.595505618, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.