Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 84 | 98.82 | 1 | 1.18 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 71 | 97.26 | 2 | 2.74 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 24 | 100.00 | 0 | 0.00 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 25 | 100.00 | 0 | 0.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
2.02 |
Teologie | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 117 | 97.50 | 3 | 2.50 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 46 | 100.00 | 0 | 0.00 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 55 | 100.00 | 0 | 0.00 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 439 | 98.65 | 6 | 1.35 | 445 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
|
|
Persentasie response per opsie per fakulteit |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| | | |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
      |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.