Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 77 | 90.59 | 8 | 9.41 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 61 | 83.56 | 12 | 16.44 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 21 | 87.50 | 3 | 12.50 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 21 | 84.00 | 4 | 16.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 8 | 88.89 | 1 | 11.11 | 9 |
2.02 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 103 | 85.83 | 17 | 14.17 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 39 | 84.78 | 7 | 15.22 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 51 | 92.73 | 4 | 7.27 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 387 | 86.97 | 58 | 13.03 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.