Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 26 | 30.59 | 59 | 69.41 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 17 | 23.29 | 56 | 76.71 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 8 | 33.33 | 16 | 66.67 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 24.00 | 19 | 76.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 9 |
2.02 |
Teologie | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 25.83 | 89 | 74.17 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 13 | 28.26 | 33 | 71.74 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 12 | 21.82 | 43 | 78.18 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 121 | 27.19 | 324 | 72.81 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.