Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 27 | 31.76 | 28 | 32.94 | 22 | 25.88 | 8 | 9.41 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 19 | 26.03 | 22 | 30.14 | 23 | 31.51 | 9 | 12.33 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 6 | 25.00 | 8 | 33.33 | 9 | 37.50 | 1 | 4.17 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 20.00 | 8 | 32.00 | 9 | 36.00 | 3 | 12.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 1 | 11.11 | 0 | 0.00 | 9 |
2.02 |
Teologie | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 20.83 | 40 | 33.33 | 41 | 34.17 | 14 | 11.67 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 8 | 17.39 | 14 | 30.43 | 17 | 36.96 | 7 | 15.22 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 25 | 45.45 | 17 | 30.91 | 12 | 21.82 | 1 | 1.82 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 124 | 27.87 | 142 | 31.91 | 135 | 30.34 | 44 | 9.89 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.