Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vermoë om mondeling te kommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
35
13.78
98
38.58
96
37.80
25
9.84
0
0.00
254
57.08
Engels
19
15.20
48
38.40
47
37.60
10
8.00
1
0.80
125
28.09
Afr/Eng
7
25.00
9
32.14
11
39.29
1
3.57
0
0.00
28
6.29
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
6
16.22
13
35.14
15
40.54
3
8.11
0
0.00
37
8.31
Alle deelnemers
68
15.28
168
37.75
169
37.98
39
8.76
1
0.22
445
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Afrikaans: 13.779527559, Opsie 1 Engels: 15.2, Opsie 1 Afr/Eng: 25, Opsie 1 Ander: 16.216216216, Opsie 1 Alle deelnemers: 15.280898876, Opsie 1 Afrikaans: 38.582677165, Opsie 2 Engels: 38.4, Opsie 2 Afr/Eng: 32.142857143, Opsie 2 Ander: 35.135135135, Opsie 2 Alle deelnemers: 37.752808989, Opsie 2 Afrikaans: 37.79527559, Opsie 3 Engels: 37.6, Opsie 3 Afr/Eng: 39.285714286, Opsie 3 Ander: 40.54054054, Opsie 3 Alle deelnemers: 37.97752809, Opsie 3 Afrikaans: 9.842519685, Opsie 4 Engels: 8, Opsie 4 Afr/Eng: 3.5714285714, Opsie 4 Ander: 8.1081081081, Opsie 4 Alle deelnemers: 8.7640449438, Opsie 4 Engels: 0.8, Opsie 5 Alle deelnemers: 0.22471910112, Opsie 5
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.