Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel het jy oor die afgelope jaar gelees en geskryf? Aantal boeke (nie voorgeskewe nie) in vrye tyd gelees vir persoonlike genot of akademiese verryking?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. 20+

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
46
16.31
130
46.10
66
23.40
20
7.09
20
7.09
282
63.37
Manlik
42
25.93
87
53.70
15
9.26
8
4.94
10
6.17
162
36.40
Alle deelnemers
88
19.78
218
48.99
81
18.20
28
6.29
30
6.74
445
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.