Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Was laat met die indiening van 'n werkopdrag".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 7.06 | 33 | 38.82 | 46 | 54.12 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 1 | 1.37 | 10 | 13.70 | 62 | 84.93 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 29.17 | 17 | 70.83 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 4 | 16.00 | 21 | 84.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
2.02 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 7 | 100.00 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 4.17 | 10 | 8.33 | 105 | 87.50 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 4 | 8.70 | 42 | 91.30 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 1 | 1.82 | 8 | 14.55 | 46 | 83.64 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 13 | 2.92 | 80 | 17.98 | 352 | 79.10 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.