Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Harder gewerk as waartoe jy gedink het jy in staat is om aan 'n dosent se standaard of verwagtings te voldoen".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 30 | 35.29 | 48 | 56.47 | 7 | 8.24 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 27 | 36.99 | 25 | 34.25 | 21 | 28.77 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 11 | 45.83 | 11 | 45.83 | 2 | 8.33 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 8.00 | 16 | 64.00 | 7 | 28.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 1 | 11.11 | 9 |
2.02 |
Teologie | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 0 | 0.00 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 31.67 | 55 | 45.83 | 27 | 22.50 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 8 | 17.39 | 22 | 47.83 | 16 | 34.78 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 24 | 43.64 | 22 | 40.00 | 9 | 16.36 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 150 | 33.71 | 204 | 45.84 | 91 | 20.45 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.