Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 70 | 82.35 | 14 | 16.47 | 1 | 1.18 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 39 | 53.42 | 34 | 46.58 | 0 | 0.00 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 20 | 83.33 | 4 | 16.67 | 0 | 0.00 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 32.00 | 17 | 68.00 | 0 | 0.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 0 | 0.00 | 9 |
2.02 |
Teologie | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 0 | 0.00 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 37.50 | 75 | 62.50 | 0 | 0.00 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 8 | 17.39 | 34 | 73.91 | 4 | 8.70 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 39 | 70.91 | 16 | 29.09 | 0 | 0.00 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 242 | 54.38 | 198 | 44.49 | 5 | 1.12 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.