Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 45.88 | 46 | 54.12 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 25 | 34.25 | 48 | 65.75 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 6 | 25.00 | 18 | 75.00 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 32.00 | 17 | 68.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 9 |
2.02 |
Teologie | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 35 | 29.17 | 85 | 70.83 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 9 | 19.57 | 37 | 80.43 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 10 | 18.18 | 45 | 81.82 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 142 | 31.91 | 303 | 68.09 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.