Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
68
80.00
17
20.00
85
19.10
Natuurwet
60
82.19
13
17.81
73
16.40
Opvoedkunde
21
87.50
3
12.50
24
5.39
Landbou -en Bosbouwet
23
92.00
2
8.00
25
5.62
Regsgeleerdheid
8
88.89
1
11.11
9
2.02
Teologie
6
85.71
1
14.29
7
1.57
Ekonomiese -en Bestuurswet
91
75.83
29
24.17
120
26.97
Ingenieurswese
33
71.74
13
28.26
46
10.34
Gesondheidswet
46
83.64
9
16.36
55
12.36
Alle deelnemers
357
80.22
88
19.78
445
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 80, Opsie 1 Natuurwet: 82.191780822, Opsie 1 Opvoedkunde: 87.5, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 92, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 88.888888889, Opsie 1 Teologie: 85.714285714, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 75.833333333, Opsie 1 Ingenieurswese: 71.739130435, Opsie 1 Gesondheidswet: 83.636363636, Opsie 1 Alle deelnemers: 80.224719101, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 20, Opsie 2 Natuurwet: 17.808219178, Opsie 2 Opvoedkunde: 12.5, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 8, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 11.111111111, Opsie 2 Teologie: 14.285714286, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 24.166666667, Opsie 2 Ingenieurswese: 28.260869565, Opsie 2 Gesondheidswet: 16.363636364, Opsie 2 Alle deelnemers: 19.775280899, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.