Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 46 | 54.12 | 39 | 45.88 | 85 |
19.10 |
Natuurwet | 28 | 38.36 | 45 | 61.64 | 73 |
16.40 |
Opvoedkunde | 10 | 41.67 | 14 | 58.33 | 24 |
5.39 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 40.00 | 15 | 60.00 | 25 |
5.62 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
2.02 |
Teologie | 2 | 28.57 | 5 | 71.43 | 7 |
1.57 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 54 | 45.00 | 66 | 55.00 | 120 |
26.97 |
Ingenieurswese | 17 | 36.96 | 29 | 63.04 | 46 |
10.34 |
Gesondheidswet | 22 | 40.00 | 33 | 60.00 | 55 |
12.36 |
Alle deelnemers | 192 | 43.15 | 253 | 56.85 | 445 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.