Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 70.83 | 7 | 29.17 | 24 |
24.24 |
Natuurwet | 18 | 69.23 | 8 | 30.77 | 26 |
26.26 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
2.02 |
Regsgeleerdheid | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
3.03 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
2.02 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 77.78 | 6 | 22.22 | 27 |
27.27 |
Ingenieurswese | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 4 |
4.04 |
Gesondheidswet | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 11 |
11.11 |
Alle deelnemers | 72 | 72.73 | 27 | 27.27 | 99 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.