Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 37.50 | 15 | 62.50 | 24 |
24.24 |
Natuurwet | 4 | 15.38 | 22 | 84.62 | 26 |
26.26 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
2.02 |
Regsgeleerdheid | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
3.03 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
2.02 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 25.93 | 20 | 74.07 | 27 |
27.27 |
Ingenieurswese | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 4 |
4.04 |
Gesondheidswet | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 11 |
11.11 |
Alle deelnemers | 29 | 29.29 | 70 | 70.71 | 99 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.