Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vermoë om mondeling te kommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
7.69
31
47.69
22
33.85
6
9.23
1
1.54
65
65.66
Manlik
3
8.82
14
41.18
14
41.18
3
8.82
0
0.00
34
34.34
Alle deelnemers
8
8.08
45
45.45
36
36.36
9
9.09
1
1.01
99
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
40
35
30
25
20
15
10
5
0



















Vroulik : 7.6923076923, Opsie 1 Manlik  : 8.8235294117, Opsie 1 Alle deelnemers: 8.0808080808, Opsie 1 Vroulik : 47.692307692, Opsie 2 Manlik  : 41.176470588, Opsie 2 Alle deelnemers: 45.454545454, Opsie 2 Vroulik : 33.846153846, Opsie 3 Manlik  : 41.176470588, Opsie 3 Alle deelnemers: 36.363636364, Opsie 3 Vroulik : 9.2307692307, Opsie 4 Manlik  : 8.8235294117, Opsie 4 Alle deelnemers: 9.0909090909, Opsie 4 Vroulik : 1.5384615385, Opsie 5 Alle deelnemers: 1.0101010101, Opsie 5
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.