Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Insig in jouself.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 15 | 24.59 | 30 | 49.18 | 14 | 22.95 | 2 | 3.28 | 0 | 0.00 | 61 |
61.62 |
Bruin | 8 | 25.00 | 12 | 37.50 | 9 | 28.13 | 1 | 3.13 | 2 | 6.25 | 32 |
32.32 |
Swart | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 4 |
4.04 |
Indier | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.02 |
Alle deelnemers | 27 | 27.27 | 43 | 43.43 | 23 | 23.23 | 4 | 4.04 | 2 | 2.02 | 99 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.