Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 33.33 | 11 | 45.83 | 5 | 20.83 | 24 |
24.24 |
Natuurwet | 4 | 15.38 | 18 | 69.23 | 4 | 15.38 | 26 |
26.26 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.02 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
3.03 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 2 |
2.02 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 18.52 | 17 | 62.96 | 5 | 18.52 | 27 |
27.27 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 4 |
4.04 |
Gesondheidswet | 5 | 45.45 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
11.11 |
Alle deelnemers | 22 | 22.22 | 58 | 58.59 | 19 | 19.19 | 99 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.