Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 79.17 | 5 | 20.83 | 0 | 0.00 | 24 |
24.24 |
Natuurwet | 14 | 53.85 | 11 | 42.31 | 1 | 3.85 | 26 |
26.26 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.02 |
Regsgeleerdheid | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
3.03 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.02 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 29.63 | 19 | 70.37 | 0 | 0.00 | 27 |
27.27 |
Ingenieurswese | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 4 |
4.04 |
Gesondheidswet | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 0 | 0.00 | 11 |
11.11 |
Alle deelnemers | 58 | 58.59 | 40 | 40.40 | 1 | 1.01 | 99 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.