Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy oor die afgelope jaar in 'n gewone week bestee aan die volgende aktiwiteite? "TV kyk".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 uur
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. 16+ ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
15
23.08
7
10.77
31
47.69
7
10.77
3
4.62
2
3.08
65
65.66
Manlik
12
35.29
5
14.71
10
29.41
3
8.82
1
2.94
3
8.82
34
34.34
Alle deelnemers
27
27.27
12
12.12
41
41.41
10
10.10
4
4.04
5
5.05
99
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.