Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
198
96.12
8
3.88
206
72.54
Bruin
39
92.86
3
7.14
42
14.79
Swart
27
84.38
5
15.63
32
11.27
Indier
4
100.00
0
0.00
4
1.41
Alle deelnemers
268
94.37
16
5.63
284
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 96.116504854, Opsie 1 Bruin   : 92.857142857, Opsie 1 Swart   : 84.375, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 94.366197183, Opsie 1 Wit     : 3.8834951456, Opsie 2 Bruin   : 7.1428571429, Opsie 2 Swart   : 15.625, Opsie 2 Alle deelnemers: 5.6338028169, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.