Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
47
88.68
6
11.32
53
18.66
Natuurwet
52
86.67
8
13.33
60
21.13
Opvoedkunde
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Landbou -en Bosbouwet
9
100.00
0
0.00
9
3.17
Regsgeleerdheid
7
87.50
1
12.50
8
2.82
Teologie
1
100.00
0
0.00
1
0.35
Ekonomiese -en Bestuurswet
75
85.23
13
14.77
88
30.99
Ingenieurswese
29
85.29
5
14.71
34
11.97
Gesondheidswet
29
93.55
2
6.45
31
10.92
Alle deelnemers
249
87.68
35
12.32
284
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 88.679245283, Opsie 1 Natuurwet: 86.666666666, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 100, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 87.5, Opsie 1 Teologie: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 85.227272727, Opsie 1 Ingenieurswese: 85.294117647, Opsie 1 Gesondheidswet: 93.548387097, Opsie 1 Alle deelnemers: 87.676056338, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 11.320754717, Opsie 2 Natuurwet: 13.333333333, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 12.5, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 14.772727273, Opsie 2 Ingenieurswese: 14.705882353, Opsie 2 Gesondheidswet: 6.4516129032, Opsie 2 Alle deelnemers: 12.323943662, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.