Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 38 | 71.70 | 6 | 11.32 | 9 | 16.98 | 53 |
18.66 |
Natuurwet | 47 | 78.33 | 4 | 6.67 | 9 | 15.00 | 60 |
21.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 77.78 | 1 | 11.11 | 1 | 11.11 | 9 |
3.17 |
Regsgeleerdheid | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.82 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 73 | 82.95 | 6 | 6.82 | 9 | 10.23 | 88 |
30.99 |
Ingenieurswese | 26 | 76.47 | 4 | 11.76 | 4 | 11.76 | 34 |
11.97 |
Gesondheidswet | 17 | 54.84 | 5 | 16.13 | 9 | 29.03 | 31 |
10.92 |
Alle deelnemers | 217 | 76.41 | 26 | 9.15 | 41 | 14.44 | 284 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.