Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Harder gewerk as waartoe jy gedink het jy in staat is om aan 'n dosent se standaard of verwagtings te voldoen".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 32.08 | 30 | 56.60 | 6 | 11.32 | 53 |
18.66 |
Natuurwet | 22 | 36.67 | 27 | 45.00 | 11 | 18.33 | 60 |
21.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 33.33 | 4 | 44.44 | 2 | 22.22 | 9 |
3.17 |
Regsgeleerdheid | 4 | 50.00 | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 8 |
2.82 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 36 | 40.91 | 34 | 38.64 | 18 | 20.45 | 88 |
30.99 |
Ingenieurswese | 9 | 26.47 | 15 | 44.12 | 10 | 29.41 | 34 |
11.97 |
Gesondheidswet | 6 | 19.35 | 19 | 61.29 | 6 | 19.35 | 31 |
10.92 |
Alle deelnemers | 97 | 34.15 | 133 | 46.83 | 54 | 19.01 | 284 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.