Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 24 | 45.28 | 26 | 49.06 | 3 | 5.66 | 53 |
18.66 |
Natuurwet | 28 | 46.67 | 28 | 46.67 | 4 | 6.67 | 60 |
21.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 33.33 | 5 | 55.56 | 1 | 11.11 | 9 |
3.17 |
Regsgeleerdheid | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.82 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 19 | 21.59 | 65 | 73.86 | 4 | 4.55 | 88 |
30.99 |
Ingenieurswese | 8 | 23.53 | 18 | 52.94 | 8 | 23.53 | 34 |
11.97 |
Gesondheidswet | 12 | 38.71 | 18 | 58.06 | 1 | 3.23 | 31 |
10.92 |
Alle deelnemers | 97 | 34.15 | 166 | 58.45 | 21 | 7.39 | 284 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.