Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 41.51 | 27 | 50.94 | 4 | 7.55 | 53 |
18.66 |
Natuurwet | 20 | 33.33 | 33 | 55.00 | 7 | 11.67 | 60 |
21.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 1 | 11.11 | 9 |
3.17 |
Regsgeleerdheid | 1 | 12.50 | 6 | 75.00 | 1 | 12.50 | 8 |
2.82 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 51.14 | 35 | 39.77 | 8 | 9.09 | 88 |
30.99 |
Ingenieurswese | 17 | 50.00 | 12 | 35.29 | 5 | 14.71 | 34 |
11.97 |
Gesondheidswet | 15 | 48.39 | 16 | 51.61 | 0 | 0.00 | 31 |
10.92 |
Alle deelnemers | 122 | 42.96 | 136 | 47.89 | 26 | 9.15 | 284 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.