Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
21
39.62
32
60.38
53
18.66
Natuurwet
18
30.00
42
70.00
60
21.13
Opvoedkunde
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Landbou -en Bosbouwet
2
22.22
7
77.78
9
3.17
Regsgeleerdheid
4
50.00
4
50.00
8
2.82
Teologie
1
100.00
0
0.00
1
0.35
Ekonomiese -en Bestuurswet
20
22.73
68
77.27
88
30.99
Ingenieurswese
8
23.53
26
76.47
34
11.97
Gesondheidswet
6
19.35
25
80.65
31
10.92
Alle deelnemers
80
28.17
204
71.83
284
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 39.622641509, Opsie 1 Natuurwet: 30, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 22.222222222, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 1 Teologie: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 22.727272727, Opsie 1 Ingenieurswese: 23.529411765, Opsie 1 Gesondheidswet: 19.35483871, Opsie 1 Alle deelnemers: 28.169014084, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 60.37735849, Opsie 2 Natuurwet: 70, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 77.777777778, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 77.272727273, Opsie 2 Ingenieurswese: 76.470588235, Opsie 2 Gesondheidswet: 80.64516129, Opsie 2 Alle deelnemers: 71.830985915, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.