Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 33.96 | 35 | 66.04 | 53 |
18.66 |
Natuurwet | 19 | 31.67 | 41 | 68.33 | 60 |
21.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
3.17 |
Regsgeleerdheid | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
2.82 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.35 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 45.45 | 48 | 54.55 | 88 |
30.99 |
Ingenieurswese | 12 | 35.29 | 22 | 64.71 | 34 |
11.97 |
Gesondheidswet | 10 | 32.26 | 21 | 67.74 | 31 |
10.92 |
Alle deelnemers | 109 | 38.38 | 175 | 61.62 | 284 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.