Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
62
35.03
115
64.97
177
62.32
Engels
30
44.78
37
55.22
67
23.59
Afr/Eng
7
53.85
6
46.15
13
4.58
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
15
55.56
12
44.44
27
9.51
Alle deelnemers
114
40.14
170
59.86
284
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 35.028248587, Opsie 1 Engels: 44.776119403, Opsie 1 Afr/Eng: 53.846153846, Opsie 1 Ander: 55.555555555, Opsie 1 Alle deelnemers: 40.14084507, Opsie 1 Afrikaans: 64.971751412, Opsie 2 Engels: 55.223880597, Opsie 2 Afr/Eng: 46.153846154, Opsie 2 Ander: 44.444444444, Opsie 2 Alle deelnemers: 59.85915493, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.