Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Was jou formele toetse/eksamen gedurende hierdie jaar vir jou 'n uitdaging om jou beste te lewer? (Dui aan wat toepaslik is)
Die volgende opsies kon gekies word:
- 1 Baie klein
- 2
- 3
- 4
- 5
- 6 Baie groot
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
Opsie 6: Getal |
Opsie 6: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 0 | 0.00 | 1 | 1.23 | 19 | 23.46 | 28 | 34.57 | 23 | 28.40 | 10 | 12.35 | 81 |
52.60 |
Manlik | 0 | 0.00 | 3 | 4.11 | 7 | 9.59 | 31 | 42.47 | 15 | 20.55 | 17 | 23.29 | 73 |
47.40 |
Alle deelnemers | 0 | 0.00 | 4 | 2.60 | 26 | 16.88 | 59 | 38.31 | 38 | 24.68 | 27 | 17.53 | 154 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.