Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 25 | 48.08 | 27 | 51.92 | 52 |
33.77 |
Natuurwet | 16 | 45.71 | 19 | 54.29 | 35 |
22.73 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 4 |
2.60 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
1.95 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 16 | 38.10 | 26 | 61.90 | 42 |
27.27 |
Ingenieurswese | 5 | 27.78 | 13 | 72.22 | 18 |
11.69 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 64 | 41.56 | 90 | 58.44 | 154 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.