Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 85 | 65.89 | 44 | 34.11 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 76 | 62.81 | 45 | 37.19 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 9 | 81.82 | 2 | 18.18 | 11 |
2.05 |
Teologie | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 106 | 67.52 | 51 | 32.48 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 37 | 66.07 | 19 | 33.93 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 30 | 71.43 | 12 | 28.57 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 354 | 65.92 | 183 | 34.08 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.