Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 126 | 97.67 | 3 | 2.33 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 117 | 96.69 | 4 | 3.31 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 15 | 100.00 | 0 | 0.00 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 10 | 90.91 | 1 | 9.09 | 11 |
2.05 |
Teologie | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 150 | 95.54 | 7 | 4.46 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 55 | 98.21 | 1 | 1.79 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 39 | 92.86 | 3 | 7.14 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 518 | 96.46 | 19 | 3.54 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.