Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 36 | 27.91 | 93 | 72.09 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 30 | 24.79 | 91 | 75.21 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 13.33 | 13 | 86.67 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 8 | 72.73 | 11 |
2.05 |
Teologie | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 24.20 | 119 | 75.80 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 18 | 32.14 | 38 | 67.86 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 12 | 28.57 | 30 | 71.43 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 141 | 26.26 | 396 | 73.74 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.