Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Politiek gepraat.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 43 | 33.33 | 60 | 46.51 | 26 | 20.16 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 24 | 19.83 | 69 | 57.02 | 28 | 23.14 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 26.67 | 10 | 66.67 | 1 | 6.67 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 8 | 72.73 | 0 | 0.00 | 11 |
2.05 |
Teologie | 0 | 0.00 | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 19.75 | 97 | 61.78 | 29 | 18.47 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 11 | 19.64 | 34 | 60.71 | 11 | 19.64 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 12 | 28.57 | 24 | 57.14 | 6 | 14.29 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 128 | 23.84 | 306 | 56.98 | 103 | 19.18 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.