Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 14.73 | 45 | 34.88 | 65 | 50.39 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 21 | 17.36 | 48 | 39.67 | 52 | 42.98 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 13.33 | 6 | 40.00 | 7 | 46.67 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 4 | 36.36 | 11 |
2.05 |
Teologie | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 15.92 | 76 | 48.41 | 56 | 35.67 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 11 | 19.64 | 33 | 58.93 | 12 | 21.43 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 16 | 38.10 | 21 | 50.00 | 5 | 11.90 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 98 | 18.25 | 237 | 44.13 | 202 | 37.62 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.