Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 42 | 32.56 | 73 | 56.59 | 14 | 10.85 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 45 | 37.19 | 63 | 52.07 | 13 | 10.74 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 20.00 | 9 | 60.00 | 3 | 20.00 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 0 | 0.00 | 11 |
2.05 |
Teologie | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 68 | 43.31 | 80 | 50.96 | 9 | 5.73 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 6 | 10.71 | 34 | 60.71 | 16 | 28.57 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 17 | 40.48 | 23 | 54.76 | 2 | 4.76 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 188 | 35.01 | 292 | 54.38 | 57 | 10.61 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.