Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 14.73 | 76 | 58.91 | 34 | 26.36 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 13 | 10.74 | 77 | 63.64 | 31 | 25.62 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 6.67 | 10 | 66.67 | 4 | 26.67 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 1 | 9.09 | 9 | 81.82 | 1 | 9.09 | 11 |
2.05 |
Teologie | 0 | 0.00 | 5 | 83.33 | 1 | 16.67 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 9.55 | 84 | 53.50 | 58 | 36.94 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 4 | 7.14 | 39 | 69.64 | 13 | 23.21 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 4 | 9.52 | 28 | 66.67 | 10 | 23.81 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 57 | 10.61 | 328 | 61.08 | 152 | 28.31 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.