Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 25 | 19.38 | 76 | 58.91 | 28 | 21.71 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 28 | 23.14 | 63 | 52.07 | 30 | 24.79 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 13.33 | 9 | 60.00 | 4 | 26.67 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 3 | 27.27 | 11 |
2.05 |
Teologie | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 23.57 | 80 | 50.96 | 40 | 25.48 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 14 | 25.00 | 29 | 51.79 | 13 | 23.21 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 10 | 23.81 | 26 | 61.90 | 6 | 14.29 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 121 | 22.53 | 289 | 53.82 | 127 | 23.65 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.